Home » Moemin en die towenaar se hoed by Tove Jansson
Moemin en die towenaar se hoed Tove Jansson

Moemin en die towenaar se hoed

Tove Jansson

Published
ISBN :
Paperback
160 pages
Enter the sum

 About the Book 

Dit is lente in die Moevallei en almal is lus vir avontuur! Moemin en sy vriende Boeboe en Snifsnaf, ontdek iets vreemds... n Towenaar se pluiskeil! Gou kom hulle agter dat dit geen gewone hoed is nie. Dit kan enige iets - of enige iemand - in ietsMoreDit is lente in die Moevallei en almal is lus vir avontuur! Moemin en sy vriende Boeboe en Snifsnaf, ontdek iets vreemds... n Towenaar se pluiskeil! Gou kom hulle agter dat dit geen gewone hoed is nie. Dit kan enige iets - of enige iemand - in iets anders verander! Twee vreemdelinge met n geheimsinnige tas daag ook in die vallei op en tot almal se skok, is die ysige Grokmonster op hulle spoor... Hierdie klassieke verhaal, saam met Tove Jansson se eenvoudige, vrolike illustrasies, bekoor lesers van regoor die wereld al vir meer as 60 jaar. Dit is n fantastiese storie om hardop voor te lees en saam te geniet, en ouer kinders sal dit opwindend vind om self te lees. Avontuurlik, humoristies en universeel . . . oud en jonk sal hierdie verhaal kan waardeer.